Die Seks: Kerkstraat Voetganger
Tekst piosenki
Brak wideo
Tekst piosenki
Die Seks: Kerkstraat Voetganger
Die kerslig gooi my skadu teen
Die lang wit mure van die gang
Dis donker ek verkies dit so
Ons almal sukkel om te glo
Jou o is rooi en die nag is lank
Ek tel my dae op die abakus af
Dis donker ek verkies dit so
Ons almal sukkel om te glo
En nes ...
Jou buurman die Antichris
Sy wonde genees nie
Dis wonderlik hoe dit is
Ek beleef my sekerheid
Die pad vorentoe het verdwaal
Ek voel alleen in die dag
En die stof van die ander
Hulle volg 'n vuurkolom
Vreemdelinge word nie vertrou
Vreemde mense naaste aan jou
Vergeet dat ek vergeet het
Ek stel vriende in verleentheid
Ek kan nie wag om my rug te draai
...
Bid dat ek sal veilig bly
Ons soek skuiling in ons leuens
Laat toe dat vrees ons lewens beheer
Is daar toevlug in die nag?
Is daar toevlug in die nag?
Die TV was toe altyd reg
Oor die ... en te vrees
Dis nie my probleem nie
Verskuilde agenda
Gebroke drome
Miskien moet ons mekaar vashou
Netnou verloor ek jou
Teen die mantel van die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
S my net hierdie nag is verby
S my net hierdie nag is verby
S my net hierdie nag is verby
Die lang wit mure van die gang
Dis donker ek verkies dit so
Ons almal sukkel om te glo
Jou o is rooi en die nag is lank
Ek tel my dae op die abakus af
Dis donker ek verkies dit so
Ons almal sukkel om te glo
En nes ...
Jou buurman die Antichris
Sy wonde genees nie
Dis wonderlik hoe dit is
Ek beleef my sekerheid
Die pad vorentoe het verdwaal
Ek voel alleen in die dag
En die stof van die ander
Hulle volg 'n vuurkolom
Vreemdelinge word nie vertrou
Vreemde mense naaste aan jou
Vergeet dat ek vergeet het
Ek stel vriende in verleentheid
Ek kan nie wag om my rug te draai
...
Bid dat ek sal veilig bly
Ons soek skuiling in ons leuens
Laat toe dat vrees ons lewens beheer
Is daar toevlug in die nag?
Is daar toevlug in die nag?
Die TV was toe altyd reg
Oor die ... en te vrees
Dis nie my probleem nie
Verskuilde agenda
Gebroke drome
Miskien moet ons mekaar vashou
Netnou verloor ek jou
Teen die mantel van die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
Ons is bang vir die nag
S my net hierdie nag is verby
S my net hierdie nag is verby
S my net hierdie nag is verby
Tłumaczenie piosenki
Die Seks: Kerkstraat Voetganger
Nie ma jeszcze tłumaczenia dla tego utworu
Bądź pierwszy i dodaj swoje tłumaczenie
Reklama
Reklama
Inne teksty wykonawcy
Die Seks: Kerkstraat Voetganger
-
Versigtig Verslaaf
- Die Seks
-
Rolmodel Mode
- Die Seks
-
Geeste Van Heimwee
- Die Seks
-
Genadedood
- Die Seks
Skomentuj tekst
Die Seks: Kerkstraat Voetganger
Pisz jako Gość
4000 znaków do wpisania
Twój komentarz może być pierwszy
Reklama
Reklama
Polecane na dziś
Teksty piosenek
-
Pierwsza miłość
Genzie
„Czułem, że muszę zagadać To nie była łatwa sprawa Naszła mnie lekka obawa Nie ma co się zastanawiać Serce mi bije za szybko Tylko piszemy, widzę cię za szybką Kiedy znajdziemy się blisko Emocje”
-
Mama (piosenka z 'Mam talent')
Bartek Wasilewski
„Bartek Wasilewski wykonał ten utwór w programie "Mam talent". Życie ma psychikę że odbiera czasem mowę twoje oczy tak piękne prawie jak karmelowe ja jestem twoim synem zawsze będę pamiętał ja”
-
I że czuje się sam - feat. Michał Szczygieł (prod. Michał Głomski)
Julia Rocka
„Znowu dzwonił do mnie w nocy i wysyłał wiadomości, których mam już dosyć. (Oooo) Nie chcę dłużej tego znosić, nigdy nie zrozumiem o co jej w sumie tak naprawdę chodzi. (Oooo) To nie trwało za dłu”
-
Chłopiec - feat. Patrycja Markowska, Sarius (prod. Zalucki)
Sebastian Fabijański
„Mamo zobacz jak twój syn już dziś nie płacze Bo jestem ponad, a błędy biorę na klatę Szukam Boga tam gdzie czeka tylko Diabeł By z dna wyciągać tych, co widzieli mój upadek Ale wstałem. Idę dalej,”
-
Och i ach
Sylwia Grzeszczak
„Siadam, bo już się zaczął film Zobaczmy go do końca dziś Nasze historie z kilku lat O czym to jest? No, powiedz sam Ten dla dorosłych świat nas zwiódł Co chwilę chciał coś mieć na już Jakąś prze”
Reklama
Ostatnio wyszukiwane
Teksty piosenek
Wybrane
Teksty piosenek
Reklama
Tekst piosenki Kerkstraat Voetganger - Die Seks, tłumaczenie oraz teledysk. Poznaj słowa utworu Kerkstraat Voetganger - Die Seks. Znajdź teledyski, teksty i tłumaczenia innych piosenek - Die Seks.
Komentarze: 0